Posted by: Gogga | November 11, 2011

Onthou vir die regte redes

Die velde oorgetrek met rooi blommetjies amper om te se ons onthou elke jaar, die wat hier gesneuwel het.

Ek was so paar jaar terug by die groot monument gewees en elke keer as ek dink aan al die name op daai mure staan my hare oral op my lyf orent.

Ek onthou: Mense wat geroep is om hulle land te gaan verdedig

Ek onthou: Die mense wat agtergelaat is

Ek onthou: Die gebroke siele wat teruggekom het en prober het om normaal aan te gaan.

EK ONTHOU.


Responses

  1. Die Eerste Wêreld oorlog vol amper na ‘n ander heelal. Daardie gebroke siele wat terug gekom het, is veral tragies. Hulle lewens is verwoes en helaas gaan hulle ook hulle beste doen om ander se lewens te verwoes. Nie noodwendig omdat hulle wil nie, maar omdat hulle nie anders kan nie.


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Categories

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.