slim sêgoed van ‘n kind

Edward is lekker bekkig nou.

Hy kom met die oulikste goed uit en ek geniet dit so baie om te luister hoe hy stories opmaak met drake en bere en allerhande name vir sy karakters.

Hy is nou ‘n seuntjie en nie meer my baba nie en dit maak my so bietjie hartseer.

Advertisements