Edward is lekker bekkig nou.
Hy kom met die oulikste goed uit en ek geniet dit so baie om te luister hoe hy stories opmaak met drake en bere en allerhande name vir sy karakters.
Hy is nou ‘n seuntjie en nie meer my baba nie en dit maak my so bietjie hartseer.
Geniet dit!
Hulle word so vinnig groot, geniet elke oomblik van die proses.
GOGGA!!!!!
Jis ek is bly om te sien jy skop nog. Al is dit net af en toe.
Ek probeer maar skop