Disclaimer

Alles wat ek tik en praat op die blog en in my potgooi is my opinie.

Ek vat verantwoordelikheid vir wat ek se en enige iemand kan my direk kontak of vra wat my mening is of wat ek bedoel het.
Niemand vertel my wat om te se of wat om te bespreek nie dit is my eie besluit.

Ek het die reg om enige kru taal of onaanvaarbare comments wat my aangaan af te haal op my eie wil.
Die maklikste is om nie weer terug te kom as iets nie na jou smaak is nie.